Sneeubalaarde

’n Foto van die oppervlak van Antarktika.

Sneeubalaarde is ’n hipotese dat die aarde se oppervlak een of meer kere heeltemal of feitlik heeltemal met ys bedek was, meer as 650 miljoen jaar gelede. Dit is ’n onderwerp van debatvoering in die wetenskapwêreld.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search